<?xml version="1.0" encoding="UTF-8"?><song><author>Eon de Bruin</author>
<key>A</key>
<title>Alles vir my - RB</title>
<lyrics>[V1]
.A                                  E
 Ek staan vandag soos duisende voor my
.       F#m                       D
 met 'n vuur hier in my hart voor U
.      A                            E
 Deur al die eeue heen is u Naam besing
.            C#m                         D
 en saam met engele wil ek ook nou iets bring

[P1]
.  E             D
   My woorde is min
.        E                           (A)
   maar hier moet ek begin, want U is

[C1]
.            E            F#m
   Alles vir my, U is die lied hier op my lippe
.          D             E       (A)
   U's die Naam wat ek bely, U is
.            E          F#m
   Alles vir my, U's my begin, U is my einde
.          D
   U's my weg, U is my lewe
.         C#m              D  E          A
   U is........ alles vir my, en U is genoeg.

[V2]
.A                              E
 Ek weet dat U my elke lofsang hoor
.       F#m                          D
 Al wil twyfel die geloof in my kom smoor
. A                              E
 Solank as wat ek leef sal ek U prys
.        C#m                        D
 Tot die dag wat ek ook veilig by U is

[P2]
.  E             D
   My woorde is min
.        E                           (A)
   maar hier moet ek begin, want U is

[C2]
.            E            F#m
   Alles vir my, U is die lied hier op my lippe
.          D             E       (A)
   U's die Naam wat ek bely, U is
.            E          F#m
   Alles vir my, U's my begin, U is my einde
.         D
   U's my weg, U is my lewe
.        C#m              D   E          A   (C#m)
   U is........ alles vir my, en U is genoeg.

[B1]
.           Bm (E)
   (U is genoeg
.            A     (C#m)
   en U is genoeg -
.          Bm         (E)
   U is genoeg vir my)

[C3]
.    A            E            F#m
   U is alles vir my, U is die lied hier op my lippe
.           D            E       (A)
   U's die Naam wat ek bely, U is
.            E          F#m
   Alles vir my, U's my begin, U is my einde
.          D
   U's my weg, U is my lewe
.         C#m             D   E          A   (C#m)
   U is........ alles vir my, en U is genoeg.
.         Bm  (E / A)
   U is genoeg</lyrics>
<copyright>The Orchard Music (on behalf of MusicMatters); LatinAutor, and 1 Music Rights Societies</copyright>
<tempo>Style: 024. Tempo: 68</tempo>
</song>